Home. Letterland. Baby Toys. Toys. Crazy Clearance. Workbooks. Sticker books. Wipe Clean books. Let's Learn. Smart kids. Train your brain / Superfiks. Story books. Charater items. Afrikaans items. Stickers. Sand Art. WOW Toys. Sylvanian Families. Games. Stocking fillers. Flashcards/card games. Puzzles. Suczezz puzzles. SucZeZZ felt boards. Construction toys. Junior Tradesman. Crafts. For moms. Order. AGENTS. Agents needed. Contact us . Find an agent .

Like our page today to be the first to find out about our specials and end of range bargains

Contact Kidz Only.

Afrikaans Items

 

Kreatiewe Blokkiesraaisels - R33

80 bladsys van blokkiesraaisels en woord soek op wit papier

Alfabet inkleur pret - R33

80 bladsye van inkleur pret op wit papier

ourderdomme 5-8

Alphabet pret - R33

80 bladsye van alphabet pret op wit papier

ouderdomme 5-8

Getalle pret reeks- R33

80 bladyse van getalle pret op wit papier

ouderdomme 2-6

Mini reeks van sprokies - R20

Click here to find an agent near you!

Agents

Or contact Kidz Only on 083 453 4032 or admin@kidzonly.co.za

Skryf op en vee af boek - R35
Beskikbaar in: Alfabet, kleure en vorms, my liggaam, maak reg vir skool, klanke, Getalle, Wilde diere en kinderrympies
MET GRATIS VEE AF PEN
My beste stories Telling- R70
Hierdie uitstekende vernuwende boek verskaf aan voorskoolse kinders die nodige kennis en vaardighede om getalle, tel en vooraf wiskunde soos getalherkenning, patrone, een-op-een-ooreenstemming en bewerkings te snap.  Geniet rympies, stories, saamsingliedjies, interaktiewe aktiwiteite gekoppel aan kleurvolle illustrasies wat ontwerp is om kinders te help on deur verkenning en interaksie te leer te.
Hardeband A4 boek met 10 dik bord blaie.
My beste stories Sprokies- R70
Hierdie uitstekende vernuwende boek verskaf aan voorskoolse kinders tot die ouderdom van 10 ‘n wonderlike geleenthied om te lees.  Elke kind kan deel neem deur te lees end die uitstekende illustrasies te geniet.
Hardeband A4 boek met 10 dik bord blaie.
My beste stories kleure en vorms- R70
Hierdie uitstekende vernuwende boek verskaf aan voorskoolse kinders die nodige kennis en vaardighede om die herkenning van vorms en kleure vas te le.  Geniet rympies, saamsingliedjies, interaktiewe aktiwitieite, gekoppel aan illustrasies van vorms en kleure wat ontwerp is om kinders te hlep om deur onafhandklike verkenning en interaksie te leer.  Die leeraktiwiteite is goed beproef en die lesse maak elke aspek van kleure en vorms prettig.
Hardeband A4 boek met 10 dik bord blaie.
My beste stories kinder Rympies- R70
Hierdie uitstekende vernuwende boek verskaf aan voorskoolse kinders en ook kinders tot the ouderdom van tien ‘n wonderlike geleenthied on te leer deur rympies te lees.  Geniet die uitstekende illustrasies, wat die leerervaring met ons verbeeldingryke kinderrympies prettiger maak, en die besondere interaktiewe lees en luistermateriaal.
Hardeband A4 boek met 10 dik bord blaie.
My beste stories kleure en vorms- R70
Hierdie uitstekende vernuwende boek verskaf aan voorskoolse kinders en ander kinders om vaardighede vir vooraflees aan te leer, soos the alfabet, letterherkenning en beginletters.  In die boek is daar meedoen-rympies en interaktiewe aktiwiteite.  Gekoppel aan helder, kleurvolle illustrasies, wat ontwerp is om kinders te help om die alfabet deur onafhanklike verkenning en interaksie te leer.
Hardeband A4 boek met 10 dik bord blaie.